Die Laerskool Vredenburg bied Saterdag 11 Mei ’n vroue-oggend om 10:30 aan. Die gasspreker vir die dag is Liesel Krause-Wiid. Kaartjies kos R250 per persoon en sluit in drankies, eetgoed asook gelukstrekkings. Kaartjies kan by die skool se ontvangs gekoop word.


Oggend kom net vir vroue

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article