Karitas Spesiale Skool bied Vrydag 17 Mei ’n uitreik-kliniek aan.

Die publiek word genooi om dit by te woon. Die spraak- en arbeids­terapeut sal terapeutiese insette deel en verpleegkonsultasies word aangebied.

Die uitreik-kliniek duur van 09:00 tot 12:00. Maak seker om vroeg daar te wees.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article