Johen Pietersen van die Hoërskool Dirkie Uys is gekies om die komende skoolvakansie van 14 tot 21 Junie die o.18 B-Boland-skolehokkiespan by die interprovinsiale toernooi in Bloemfontein te verteenwoordig. Johen bedank graag almal wat ’n bydrae gelewer het vir sy toer na Bloemfontein. Johen is ook aangewys as die kaptein van sy span wat tussen 2 en 5 Julie aan die Rona Salt 5-aan-’n-kant-toernooi by die Hoërskool DF Malan deelneem.


Johen gaan toer

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article