Die St. Helenabaai-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) se komitee het aangekondig dat sy jaarvergadering op 22 Augustus om 18:00 in die Steenberg’s Cove-gemeenskapsaal plaasvind.

Inwoners kan Wilfred Cleophas, GPF-voorsitter, by 072 559 5728 bel vir meer besonderhede.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article