Twee studente van die Universiteit Stellenbosch is Vrydagaand (23 Augustus) op die berugte kruising tussen die Weskuspad (R27) en die Vredenburg-Hopefieldpad (R45) in ’n botsing teen ’n vragmotor dood – vier maande ná die dood van ’n Switserse toeris op dieselfde plek. Foto: West Coast Medical Rescue


Gevaarlike kruising eis nóg twee

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article