Die Blouvalk [wetenskaplike naam: Black-winged Kite (Elanus caeruleus)] is deur Albert van Rhyn se lens op pad na die plaas Flaminkvlei vasgevang. “Hy het mooi stil gesit vir die foto omdat hy lekker aan ’n vet streepmuis geëet het,” skryf hy by die foto. Lesers word genooi om hul mooi foto’s (minstens 1 MG groot) wat in die Weskus geneem is, na nuus@weslander.co.za te stuur.Foto: Albert van Rhyn

Smaaklike ete!

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article