Oestyd vir Swartland se graanprodusente is in volle gang met ondergemiddelde tot gemiddelde opbrengste wat verwag word. Dankbaarheid heers wel onder landbouers en hulle bly optimisties oor wat die res van die koringoes vir hulle kan inhou. Stropery duur tot laat op die plaas Nieuwedam van Neels Neethling buite Malmesbury (foto). Lesers word genooi om hul mooi foto’s (minstens 1 MG groot), wat in die Weskus geneem is, na nuus@weslander.co.za te stuur.Foto: Saamstaan Boerdery


Boerdery hou die land aan die gang

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article