Oefen jou breinspiere met hierdie Soduko-kopkrappers.

Weslander, sal na gelang van plek, poog om weekliks twee nuwe Soduku-raaisels te plaas.

Die een raaisel is van ’n hoër moelikheidsgraad terwyl die ander een meer op ’n beginnersvlak is.

Die antwoorde van hierdie week se raaisels sal volgende week in Weslander verskyn.

Onder is die antwoorde van verlede keer se kopkrappers.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article