Oefen jou breinspiere met hierdie Sudoku-kopkrappers.

Weslander sal – na gelang van ruimte – probeer om weekliks twee nuwe Sudoku-raaisels te plaas.

Die een raaisel is van ’n hoër moelikheidsgraad terwyl die ander een meer op ’n beginnersvlak is.

Die antwoorde van hierdie week se raaisels sal ’n volgende keer in Weslander verskyn.

Onder is die antwoorde van verlede keer se kopkrappers.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article