Diaz Leeds-sokkerklub (in rooi) het Saterdag (1 Februarie) teen Grassy Park-sokkerklub in Saldanha kragte gemeet. Hoewel die spelers hul beste gegee en hul harte uitgespeel het, het hulle die wedstryd 0-3 verloor. Op die foto probeer Craig Swarts van Diaz Leeds beheer oor die bal terugwen. Foto: Noluvu Ludidi


Dis óns bal daai!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article