Indien jy dalk die eienaar van dié gesteelde Bosch-boormasjien is, kan jy dit by die Porterville-polisie gaan opeis. Of jy dit as gesteel aangemeld het of nie, sal jy moet kan bewys dat dit jou boor is. Bel lt.kol. Ilse Lesch, die stasiebevelvoerder, by 022 931 8700 om dit op te eis. Foto: SAPD


Is dié dalk jóú boormasjien?

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article