Die Laerskool Vreden­burg is trots op sy atlete wat in die Bolandspan opgeneem is. Hulle neem op Saterdag 8 Maart aan die Wes-Kaap-kampi­oenskap deel. Agter staan: Jan-Harm Burger en Pieter Loubser. Voor: Jesse Ross en Kobus van den Heever.


Kampioene

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article