Die Hoërskool Diazville bedank graag vir Snyer Business Consulting en Glenryck vir hul ongelooflike vrygewigheid met die borging van die skool se atletiekhemde. Die skool sê hul ondersteuning rus nie net die atlete met kwaliteittoerusting toe nie, maar dit versterk ook hul selfvertroue en trots. “Om ons leerders gereed en opgewonde te sien, is werklik onskatbaar. Dankie dat julle in ons jeug glo, skolesport ondersteun en in die toekoms van ons atlete belê. Ons is trots om hierdie klere te dra en vennote te verteenwoordig wat omgee,” voeg die skool by. By die oorhandiging is Paul Haricombe (skoolhoof), Jo-Anne Williams, Dewan Thys, Gwanito Davids, Edwena Snyer (Snyer Business Consulting) en Chris Meyer (Snyer Business Consulting).

Diazville bedank borg

Skool se atletiek ondersteun met hemde

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article