Die Laerskool Panorama het ‘n spesiale mylpaal bereik met die stigting van hul amptelike projekskakelkomitee, wat die bou van die nuwe skool sal monitor en daaroor sal toesig hou. Hierdie komitee bestaan ​​uit toegewyde gemeenskapslede, die Panorama-skoolbeheerliggaam en die kontrakteur. Volgens die skool werk almal saam om ‘n blink en suksesvolle toekoms vir die leerders te verseker. “Dankie aan almal wat betrokke was vir jul leierskap, spanwerk en passie vir onderwys. Dit is die begin van ‘n opwindende nuwe hoofstuk vir Panorama,” voeg die skool by.

Projekskakel-komitee sal ogie oor LS Panorama-bouwerk hou

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article