Ondersteun fondsinsameling vir Leandro

16 December 2025 @ 09:00 12:00

‘n Fondsinsameling vir Leandro Jantjies dié 13-jarige van Diazville wat homself ernstig beseer het tydens ‘n rugbywedstryd vind op Dinsdag 16 Desember plaas. Aangebied deur die Shilton van Wyk Foundation vind die pret-wedloop by die strand by Hoedjiesbaai Hotel plaas. Kostes is R200 (vir vyf in ‘n groep). Vir meer inligting kontak Benita Adams by 064 834 5990.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article