Jurie Hayes Primêr se debutantebal het die afgelope Saterdag (6 Desember) plaasgevind. Al die leerders het spoggerig gelyk. Die derde plek het aan Garvin Arendse (links) gegaan, die tweede plek aan Junaid-Lynn Valentyn (regs). Die wenner was Sergio Alexander (middel). Altesaam R133 778,50 is ingesamel.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article