Appel by Kapstadt Brauhaus

12 December 2025 @ 20:00

Appel oftewel Christoph Kotze, het hom die afgelope 15 jaar stewig in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf gevestig. Dié befaamde liedjieskrywer is verantwoordelik vir van die grootste treffers in die Afrikaanse musiekgeskiedenis.

Appel tree by Kapstadt Brauhaus in Langebaan om 20:00 op. Kaartjiepryse begin by R300. Besoek www.quicket.co.za om te bespreek.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article