Die matriekklas van die Hoërskool Vredenburg het een van hul mees onvergeetlike mylpale gevier – hul hempteken- dag en afskeidpiekniek. Dit was ‘n dag vol lag, herinneringe en emosies. Elke boodskap op ‘n hemp is ‘n herinnering aan jare van harde werk, vriendskap en groei. Die skool is ongelooflik trots op hulle en hoop die dag was iets wat hulle altyd sal koester.

Matrieks vier hemptekendag

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article