Dozi weer op die verhoog

15 October 2025 @ 20:00

Dozi, wat ná ‘n lang tyd net op sy plaas, Dozi Back to the Roots, musiek gemaak het, het aan die begin van 2024 weer begin toer en sy vertonings is oral uitverkoop. Hy maak in Oktober weer so, danksy openbare aanvraag. Dozi tree by Kapstadt Brauhaus in Langebaan op met al sy treffers. Kaartjiepryse begin by R185. Besoek www.quicket.co.za om te bespreek.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article