Steenberg’s Cove Primêr se leerders het by die Wes Boland Eisteddfod geskitter. Die skool het 9 brons-, 11 silwer-, 10 goue- en 2 cum laude-pryse verwerf – prestasies waarop die skool baie trots is.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article