Jurie Hayes Primêr se landloopatlete het Saterdag (30 Augustus) goed presteer. Dit was ‘n moeilike byeenkoms en die mededinging was straf. Twee atlete het na die Wes-Kaap-landlope deurgedring – E-Jay Julies (o.13) en Justin Andrew (o.11). Links: Julies, Reagan Thomas, Camenicia Mentoor, Amissa Linnerd, Kaydon van der Westhuizen en Andrew. Agter staan hul afrigter, Ruben Julies.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article