Kom skud met Early B

19 September 2025 @ 20:00

Bekend vir sy “catchy songs” kom die bekende rymkletser Early B by die Hoedjiesbaai Hotel in Saldanha optree op Vrydag 19 September. Die vertoning is nie een om mis te loop nie en begin om 20:00. Deure maak 18:00 oop. Kaartjies kos R180 per persoon en kan by www.quicket.co.za bespreek word of by die hotel gekoop word.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article