Amber Jantjies, ‘n leerder aan die Hoërskool Vredenburg, is in die Weskus se o.19-netbalspan opgeneem. Sy gaan die streek by die 2025- Telkom- junior nasionale netbalkampioenskap verteenwoordig, wat tot Vrydag 11 Julie by die Hoërskool DF Malan in Bellville plaasvind.

Jantjies haal Weskus-span

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article