Zané Esterhuizen, ‘n Pomario Privaatskool-leerder, het onlangs aan die netbal- sone 2-proewe in Oudts- hoorn deelgeneem. Sy het uitstekend gevaar en is vir die o.12- provinsiale span gekies. Zané sal in die skoolvakansie as lid van die Westelike Provinsie se o.12-span aan ‘n toernooi in Boksburg deelneem.

Zané vir WP-span gekies

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article