In ware Hoërskool Vredenburg-gees het die matriekleerders hul skoolklere aan die skool se klerebank geskenk. Dit sal hergebruik, verkoop of aan leerders in nood geskenk word om te verseker dat hul finale daad as gr. 12’s een van vriendelikheid en omgee is. Die skool is trots op elkeen en wens hulle alles van die beste op hul pad vorentoe.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article