Die 2022-monitors en prefekte van Laerskool HP Williams in St. Helenbaai het Donderdag 28 Oktober elk ’n geskenkpakkie by Pick n Pay in die Weskus-winkelsentrum ontvang. Die pakkie het allerhande lekkernye bevat. HP Williams bedank graag vir Pick n Pay Weskus-winkelsentrum en die takbestuurder Nathan Hendriks, vir die bederf.Foto:


2022-leiers bederf

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article