Die Laerskool Voluit in Virginia het vir Rene-Lili Cordier (5), ’n leerling aan die Welkom-Volkskool, ’n muntlegging gehou. “Sy ly aan ’n seldsame kinderkanker, neuroblastoom, en is ernstig siek – sy bly daagliks in ons gebede,” sê Anuschka Cronje, ’n onderwyser aan Voluit.


Die Laerskool Voluit in Virginia het vir Rene-Lili Cordier (5), ’n leerling aan die Welkom-Volkskool, ’n muntlegging gehou. “Sy ly aan ’n seldsame kinderkanker, kinderneuroblastoom, en is ernstig siek – sy bly daagliks in ons gebede,” sê Anuschka Cronje, ’n onderwyser aan Voluit. By die munte wat ingesamel is, is van links, voor: Bongi Keohitlhetse en Kylie Cochran; agter: Terchwin Gewers en Teresa Tleru.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article