Misdaad

  • Nog seksklagte: Borgtog geweier

    Nog seksklagte: Borgtog geweier

    Jaco Roets (45) is ‘n derde keer sedert 2012 in hegtenis, in verband met aanklagte van seksuele misdrywe van dieselfde aard as voorheen. Hy is reeds in 2012 vir seksmisdrywe gevonnis, en in 2018 is hy te midde van nuwe…

    |

  • Ses vermeende aanranders van ‘n bejaarde Welkomse vrou binnekort in streekhof

    Ses vermeende aanranders van ‘n bejaarde Welkomse vrou binnekort in streekhof

    Die beskuldigdes, Lynette Brummer (64), Anna Fourie (73), Nomsa Ngcongwane (56), Prudence Majorobella (35), Mofolo Ntswaki (30) en Puseleletso Mola (33) staan tereg op aanklag-te van poging tot moord, marteling, mishandeling, aanranding met die opset om ernstige liggaamlike leed te…

    |

Gift this article