Die sinkgat op pad na die St. Helena-hospitaal kan volgens Jan Jacobs van die Handjie Vol-projek nie toegegooi word nie. “Daar moet ’n pyp ingesit word, want dit is deel van die stormwaterstelsel. Die grond wat ingeval het, moet uitgehaal word. Dit is ’n baie gevaarlike situasie,” sê hy. By Jessica Fouché, wat wys hoe diep die gat is, is haar pa, Eddie Fouché.
Kop en skouers in gat
Marti Will
|

Supplied
Kop en skouers in gat
Marti Will
|

Supplied
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Goudveld-dienslewering stel teleurDienslewering uiters swak in die Goudveld
Antoinette Schoeman, Riebeeckstad:.
by
Vistaon
-

Goudveld-opknapping sommer self aangepak
Jan Jacobs, alombekend as die man wat nie skroom om sy hande vuil te maak…
by
Marti Willon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
