’n Gholfdag word Saterdag 14 Oktober by Whites-gholfbaan op Hennenman gehou.

Supplied

Die NG kerk Bedelia-Oase bied op Saterdag 14 Oktober ’n gholfdag op die Whites-gholfbaan by Hennenman aan.

Deelname kos R150 per persoon en die formaat is ’n beterbal-kiesspel (“better ball scramble”). Die betaling van die inskryfgeld dek ook ’n halfweg-ete. Vleispryse ter waarde van R3 000 is op die spel.

Rig navrae aan die Whites-gholfbaan by 072-863-9521.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article