Naudeville Laerskool het vanjaar ‘n groep klein “vegters” onder die graad 1’s


The first day at school can be daunting, but for hundreds of Grade 1 learners across Lejweleputswa 14 January was the beginning of a new school adventure.

Die eerste skooldag kan intimiderend wees, maar vir honderde Graad 1-leerders regoor Lejweleputswa was 14 Januarie die begin van ‘n nuwe skoolavontuur.

Naudeville Laerskool het vanjaar 'n groep klein "vegters" onder die graad 1's. Hier is Mianiques Wessels saam met haar ouers, Michael en Maryke Wessels, op haar eerste dag in graad 1 by die Primêre Skool Naudeville in Welkom. Mianique is 'n ware vegtertjie. Sy is op 32 weke gebore en het op die ouderdom van 9 maande 'n ope hart operasie ondergaan. Sy die eerste drie jaar van haar lewe in en uit die hospitaal, maar is n regte vergtertjie sê haar pappa.
Naudeville Laerskool het vanjaar ‘n groep klein “vegters” onder die graad 1’s. Hier is Mianiques Wessels saam met haar ouers, Michael en Maryke Wessels, op haar eerste dag in graad 1 by die Primêre Skool Naudeville in Welkom. Mianique is ‘n ware vegtertjie. Sy is op 32 weke gebore en het op die ouderdom van 9 maande ‘n ope hart operasie ondergaan. Sy die eerste drie jaar van haar lewe in en uit die hospitaal, maar is n regte vergtertjie sê haar pappa.
Wayne Visagie was Woensdag 14 Januarie een van die dapper graad 1-leerlinge wat by die Primêre Skool Naudeville in Welkom begin het.
Amunè West het Woensdag 14 Januarie haar graad 1-jaar by die Primêre Skool Naudeville in Welkom begin.
Mila-Né Botes het Woensdag haar skoolloopbaan by die Primêre Skool Naudeville in Welkom begin. Sy was een van die bykans eenhonderd graad 1’tjies wat by dié skool begin het.
Kylie van Breda was baie opgewonde om Woensdag 14 Januarie  haar nuwe skool loopbaan by die Primêre Skool Naudeville in Welkom te begin.
Rochelle Prinsloo was een van die bykans een honderd graad 1-leerlinge wie Woensdag 14 Januarie hul skoolloopbaan by die Primêre Skool  Naudevill in Welkom begin het.
Marzé Conradie was Woesdag 14 januarie opgewonde om haar nuwe maatjies in graad 1 by die Primêre Skool Naudeville in Welkom te ontmoet.
Malan van der Merwe  het Wonsdag 14 Januarie sy skoolloopbaan by die Primêre Skool Naudeville inWelkom begin.
Tlholohelo Siphesihle Mazizi is a Grade 1 learner at Daluvuyo Primary school, Welkom. She was very excited to meet all of her new friends on her first day of “big school” on Tuesday 14 January 2026.
Zayda Wadmore het haar skoolloopbaan op 14 Januarie by die Primêre Skool Naudeville in Welkom begin
Milienke Osborne was een van die bykans honderd graad 1’tjies wat Woensdag 14 Januarie by die Primêre Skool Naudeville hulle nuwe skoolloopbaan begin het.
Ewan Hallatt het sy graad 1 jaar begin by Naudeville in Welkom
Ewan Hallatt het sy graad 1 jaar begin by Naudeville in Welkom. Hy was een van die bykans honderd graad 1’tjies wat by dié skool in graad 1 begin het.
Leah Vosloo, Primêre Skool Naudeville is een van die bykans een honderd graad 1’tjies wat vanjaar by dié skool begin het.
Bykans een honderd graad 1’tjies het in 2026 by die Primêre Skool nadeville in Welkom hulle skoolloopbaan begin.1
Die Primêre Skool Naudevile in Welkom spog vanjaar met twee stelle tweeling. Van links is Duke en Hunter Jacobs, en Kole en Kian Beket.
Twee maatjies, letterlik van geboorte af, het saam hulle nuwe avontuur by die Primêre Skool Naudeville begin
Opwinding het Woensdag 14 Januarie by die Primêre Skool Naudeville in Welkom geheers toe die graad 1-klas vir hul nuwe “grootskool-loopbaan” aangemeld het. Twee maatjies, letterlik van geboorte af, het saam hulle nuwe avontuur in die klaskamer van juffrou Lezandi Naudé begin. Nicko Loggenberg (links) is gebore op 29 Januarie 2019 in die Welkom MediClinic. Hy was agt dae in die NICU. Lizé Blom (regs) is gebore op 31 Januarie 2019. Sy was tien dae in NICU. Lizé en Nicko was saam in die hospitaal toe hulle gebore was en saam in NICU. Regte vegtertjies. Vandag is hulle groot maatjies. Nicko is die seun van Nicko en Elizma Loggenberg. Lizé is die dogter van Sias en Lizandé Blom. Foto: Marti Will

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article