Vyf rugbyspelers aan die Nobilis-skool in Virginia is in die o.18-Griffon-span vir leerlinge met spesiale onderwysbehoeftes (LSEN) ingesluit. Die toernooi gaan vanaf 23 tot 27 Junie in Welkom plaasvind.
vyf Nobilis-spelers gekies vir Griffons
|
Share this post:

Verskaf Credit: SYSTEM




