Bedryf in Goudveld bespreek: Die toekoms van mynbou en die motorbedryf in die Vrystaatse Goudveld, en ook in Suid Afrika, is Vrydag (26/10) tydens ’n sakeontbyt by die Laerskool Voluit in Virginia bespreek. Hooggeplaaste kenners het gaste toegespreek en vrae beantwoord. Van links is William Taylor (senior vise-president van Sibanye Gold en hoof van mynbou se goud- en uraan-afdeling), Robert Hart (uitvoerende ingenieur: Suid-Afrikaanse bates van Harmony Gold), dr. Casper Kruger (voormalige vise-president van die handelaarnetwerk van Toyota, voormalige besturende direkteur van Ford Sub-Sahara en Afrika, en tans die besturende direkteur van die voertuig-afdeling van Halfway Group), Joseph Taylor (gasheer) en Stoffies Odendaal (algemene bestuurder van Beatrix-goudmyn). Taylor en Kruger is albei oudleerlinge van die Laerskool Voluit (voorheen die Laerskool Merriespruit).
Die toekoms van mynbou in die Goudveld
Marti Will
|

Madli Grobbelaar
Die toekoms van mynbou in die Goudveld
Marti Will
|

Madli Grobbelaar
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Eer vir SA op internasionale vlak
Vier dansers van die Vibez-dansstudio in die Goudveld het Suid-Afrika onlangs in Poreç in Kroasië…
by
Marti Willon
-

Onwettige mynbou in Goudveld hokgeslaan
Die Valke se Prioriteitsmisdaad Gespesialiseerde Ondersoek-eenheid (PCSI) en die Nasionale Vervolgingsgesag se Batebeslagleggingseenheid (AFU) het…
by
Marti Willon
-

Aandreeks vol opwinding
Die eindstryd van die 23ste Odensia-aandreeks was met spanning belaai.
by
Marti Willon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
