Die storms wat sedert Vrydag 5 April oor groot dele van Suid-Afrika gewoed het, is ook in die Goudveld gevoel. Op plekke in Welkom is onder meer 80 mm en 97 mm reën gemeet. Stormsterkte wind het bome ontwortel en omgewaai, soos dié boom in Arielstraat. Dit het tydens Sondagaand 7 April se storm oor Bedelia in Welkom omgewaai. ’n Boom in Julietstraat het ook omgewaai
Buig knie voor natuur se brute krag
Marti Will
|

Marti Will
Buig knie voor natuur se brute krag
Marti Will
|

Marti Will
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Goudveld loop deur onder hewige hael en reën
Donderdagnag het die Goudveld sleg deurgeloop onder ’n hewige donderstorm, wat gepaard gegaan het met…
by
Marti Willon
-

Siedende storm saai skade in Goudveld
’n Verwoestende storm met stormsterk wind, hael so groot soos gholfballe en amper 70 mm…
by
Marti Willon
-

Chaos heers op paaie – Motoriste swoeg deur modder, water en slaggate
Vrystaters moes die naweek hul storie ken om al vier wiele van hul voertuig op…
by
Alet van der Walton
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
