Welkome reën het verlede week verligting oor groot dele van die droogtegeteisterde Oos-Kaap gebring. Heeltemal te min reën het in die Nelson Mandelabaai se opvangsgebiede geval om die ergste droogte in menseheugenis iets van die verlede te roep. Streng waterbeperkings geld steeds. ’n Totaal van 26mm is na drie dae se sagte reën in die Uitenhage-area gemeet. Hierdie donker onweerswolke oor Groendal en Uitenhage is verlede week op kamera vasgevang deur fotograaf Johannes Gerber. foto: JOHANNES gERBER


Wolke vol hoop vir lafenis

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article