Daar word weer uit volle bors by Laerskool Winterberg gesing nadat welbekende koorafrigter Venita van Wyk haar professionele dienste gratis aan die skool beskikbaar gestel het. Sy het ook 51 van die senior koorkinders met hemde en dasse geborg. Die koor het hul eerste optrede tydens die skool se prysuitdeling gehad. Hier is Venita van Wyk (links) en skoolhoof Randall Mapoe (regs) by die koor. Foto:VERSKAF


Winterberg sing weer op hoë noot

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article