Motiveringspreker Brian Davids uitgevat in sy Prisondent-uitrusting soos hy verskyn wanneer hy met die jeug gesels. Prisondent draai nie doekies om in sy optredes nie en praat reguit en hard, soos daar in tronke gepraat word. Lees meer oor sy optredes in die week se UD op bladsy 4. Foto:HEILIE COMBRINCK


Viva! vir dié ‘Prisondent’

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article