=TER viering van Mandeladag het die leerders van Vérité Primêre Skool ingespring en saam met onderwysers gehelp om groente te skil vir potte sop wat gekook is. Die sop is uitgedeel aan behoeftige mense. Foto:HEILIE COMBRINCK


vérité leerders help sop kook

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article