=DIE Cockscomb Classic bergfietswedrenne, veldwedlope sowel as tweekamp-uitdagings word Saterdag by die Bucklands gasteplaas in die Steytlerville-distrik aangebied. Dit is ten bate van die Steytlerville Landbouvereniging se droogtehulpfonds sowel as die Burre Burger rampfonds om boere in droogtegeteisterde gebiede te help. Hier is (van links) Hannes Horn (organiseerder) by wenners van een van verlede jaar se Cockscomb Classic bergfiets-wedren-afdelings, Ian Moore, Grant Daly en Henry Vermaak. Vir meer inligting oor die Cockscomb Classic besoek www.bucklands.org.za of bel Hannes by 082 497 2372. foto:VERSKAF


trap fiets vir droogtehulp

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article