Bederf jou ma, ouma of tante met ‘n kaartjie na die Moedersdag Damestee wat op 9 Mei by Arabest op Despatch gaan plaasvind.
The SPCA Uitenhage raised R9,248 during a weekend fundraiser at Corkwood Square Mall, showcasing community support while working towards securing a permanent home for the organisation.
Die Hoërskool Brandwag se kragoptelspan is vir die tweede agtereenvolgende jaar as die Skoolsportspan van die Jaar aangewys.
Die Pay It Forward Community Foundation het gedurende Desember Projek 3000+ geloods met die doel om 3,000 mense te bereik.
Farmers in Patensie and Addo areas can attend free AgriTech Solutions mini-expo on 24-25 February to see technology demos.
Daar blyk geen einde te wees aan Despatch broer en suster, Zachary en Zané Coetzer, se spiesgooirekords nie.
Die projek om Oos-Kaapse skoliere oor boelie, bendes en dwelms in te lig, het uitgebrei. Despatch en Kariega het nou ‘n koördineerder.
Despatch het stil-stil twee van Suid-Afrika se nuwe jukskei-sterre ryker geword. Hulle is Christa Hansen en Lowrence Moore.
Chantelle du Mont-Nell het haar loopbaan as kragopteller op ‘n hoë noot begin deur ‘n nuwe OP-meestersrekord in die hurksit op te stel.