Frans Swanepoel (regs) van Despatch is as die nuwe proporsionele verteenwoordigende raadslid (DA) in Nelson Mandelabaai munisipale raad ingehuldig. Hier word hy deur Marshall von Buchenroder (links) van die DA-LUR van die provinsiale wetgewer gelukgewens met sy aanstelling. Swanepoel het ten doel om onder meer met die “Maak ons Metro heel” die basiese diensleweringkrisisse soos waterlekke en slaggate aan te pak. Foto:HEILIE COMBRINCK


Nuwe PR in

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article