Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Pay it Forward: Week se take vir positiewe verskil
ONS het een aarde, wat doen jy om daarvoor om te gee?.
-
-
Raakvat oumagrootjie word 100
ANNA Reynierse is bekend daarvoor dat sy groot skrik en dan volg haar woorde “O, gattag!”.
-
-
PeoplePavilion welcomes 500 000th visitor
IN a massive milestone for Volkswagen Group South Africa (VWSA), the company’s PeoplePavilion recently welcomed its 500 000th visitor in just over 5 years.
-
Brandwag klop ‘Wolramme’
Die eerste rugbyspan van die Hoërskool Brandwag se seisoen verloop sover uitstekend en Brandwag het Marlow Saterdag 18-17 op Cradock verslaan en het nou agt oorwinnings uit nege wedstryde.
-
4×4 Pogings om agteroor te ‘vlieg’
BOLLEMAKIESIE met ’n 4×4 voertuig! Ja, 360 grade in die lug om weer op vier wiele te land, is wat Saterdag aangepak gaan word by die jaarlikse BLG Wings & Wheels aksiebelaaide buitelugfees op Uitenhage.
-
Loerie hou skietdag
‘n DAG vol opwinding met informele skiet en skyfskiet word by Loerie se Blougat-skietbaan aangebied as deel van Sonheuwels-kerk in die Baai se fondsinsamelprojekte.
-
Fuel station sponsors school soccer kit
UITENHAGE High School, for the past few years, has entered its boys’ U/16 and U/19 teams into the high school’s division of the Port Elizabeth Football League (PEFA) and this year they will do it with new flair!.
-









