Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Sewe dae op fiets om skoolbus weer te laat ry
SEWE dae se fietsry – minstens 300 km per dag – deur Uitenhage se strate om ’n skoolbus weer in rybare toestand te kry.
-
Local swimmer’s quest to qualify for Olympics
ACE Madibaz swimmer Alaric Basson says the top level of competition he witnessed at the World Championships in South Korea this year has been an inspiration for his long-term ambitions.
-
Ontevredenheid oor Bokke-bus van roete afwyk
Duisende Springbok-ondersteuners in Uit-enhage en dele van die Baai is ontevrede nadat die bus met die spelers die afgelope Sondag nie by die beplande roete gehou het nie.
-
-
Plaaslike vroue help om grootste kombers te brei
DIE ATKV Sonneblomtak en Vriende van Despatch en Uitenhage het onlangs deel gehad aan die landswye projek deur “Golden Vaal Blanket Drive” om die grootste handgebreide kombers te brei.
-
-
-
Sewe dae op fiets om skoolbus weer te laat ry
SEWE dae se fietsry – minstens 300 km per dag – deur Uitenhage se strate om ‘n skoolbus weer in rybare toestand te kry….
-
Rugby-wêreldbeker se nommer 11 en 14 ironie
DIE voorreg om die gesogte rugby wêreld-beker se goue, 38 sentimeter hoë Webb Ellis-trofee van 4.5kg vas te hou, is min beskore, maar op Despatch is daar twéé sulke gelukkige mense.
-
SPCA’s payment struggles continue
UITENHAGE SPCA’s financial situation has not improved despite the new 12-month contract lease extension that was signed with the Nelson Mandela Bay municipality at the beginning of this year.









