Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Klippendales sorg vir ‘pers-pret’
IN wat beskou word as die braafste wedloop nog, het Despatch se Klippendales vir groot pret gesorg toe hulle afgelope Saterdag in hul pers Speedos die 5km Hollard Daredevil Run deur die dorp gehardloop het ter wille van die bewusmaking…
-
Basaartyd by Rosa Munch-tehuis vir bejaardes
DAAR word behoorlik gebak en brou om reg te maak vir Rosa Munch-tehuis vir bejaardes se jaarlikse basaar wat op Saterdag, 6 November gehou gaan word.
-
KOMPETISIE | Dolla kom sê ‘koebaai’ op Kariega
Twee gelukkige UD Express-lesers staan die kans om elk dubbelkaartjies na Dowwe Dolla se vertoning op 3 November te wen…
-
Chat to the Executive Mayor live in ‘A Moment with the Mayor’
Do you have a municipal issue or concern that you would like to be resolved?
-
Verdagte aangekeer ná twee mense in Kariega-huis doodbrand
Ongeveer 24 uur nadat twee mense, insluitend ’n driejarige seun, in ’n brand in Kariega dood is, is ’n verdagte aangekeer.
-
KYK | Klippendales verf Despatch se strate pers met hul Speedo’s
Duisende mans het op 15 Oktober landwyd deelgeneem aan ‘n wedloop ter bewusmaking van prostaat- en testikulêre kanker.
-
Police looking for arson, murder suspects in separate incidents
Two people, including a three-year-old child, died in a house fire in Kariega this morning. The house was allegedly set alight…
-
Kirkwood help atleet se droom waar word
Vir ’n 44-jarige atleet van Kirkwood, Gideon Mengo, was dit nog altyd ’n droom om Kaapstad te besoek en om daar aan ‘n maraton deel te neem. Nou is hy in die Moederstad om Sondag aan die Sanlam Kaapstad Maraton…
-
Aikóna vir aftrede . . . já vir avontuur!
’n Kleuterskoolhoof van Despatch se aftrede beteken nie die klap van breipenne, hekel of stoepsit nie. Aikóna . . . haar tasse is gepak om op ’n piepklein eiland in die suidelike Atlantiese Oseaan in ’n lang-as Land Rover as…
-
Ongeluk eis geliefde Despatch onderwyseres
’n ONGELUK op die N2 het die afgelope naweek die lewe van vier jong mense geëis, onder wie ’n onderwyser en ’n 14-jarige seun. Die polisie in Kabegapark is Sondag net ná middernag na die ongelukstoneel ontbied.









