Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Local rugby tens team causes uproar
In a first ever Kariega’s club rugby rivals joined their talents for the exciting tens rugby series and already caused an uproar.
-
Adamina – ’n onnie met passie en presisie
Despatch het vir die tweede agtereenvolgende jaar een van sy onderwysers onder die land se top 15 nominasies vir die gesogte Solidariteit Onderwyser van die Jaar-toekenning gehad.
-
Despatch se Alles op Wiele Motorskou ’n groot sukses
Die Alles op Wiele Motorskou wat onlangs ter viering van Concept Crew Motorsklub se 10de bestaansjaar op Despatch gehou is, het alle verwagtinge oortref met sowat 2 500 besoekers op dié dag!.
-
Despatch-kerke bied Buitelugfees aan
‘n Buitelugfees word op Despatch gesamentlik deur ses NG gemeentes aangebied op Saterdag 5 November.
-
Speke gaan vir 700 km sing vir Bybels vir Oekraïne
Die speke van nege fietsryers se fietse gaan môre en Sondag op ‘n 700km sirkelroete sing om geld in te samel vir die verspreiding van Bybels in Oekraïne.
-
Kariega-kragman op pad na wêreldkampioenskappe
Lionel Martin (51) is in die Suid-Afrikaanse span ingesluit wat in November in Birmingham aan die wêreldkampioenskappe gaan deelneem.
-
Metro demolishes crime hotspot, health hazard in Kariega
A major crime hotspot, health hazard and eyesore in Nelson Mandela Bay is no more after the Nelson Mandela Bay Municipality demolished a severely damaged ablution facility in the parking area of Shoprite in Kariega.
-
Royal Sounds is terug!
Na ’n stilte van etlike jare het die musikante van die eens gewilde Kariega langarmdans-orkes, Royal Sounds, besluit dit is tyd om weer hul instrumente op te neem en die dansbane vol te kry.
-
Breiers laat die penne klap vir 1 000 teddies
‘n Projek met die versoek om 1 000 teddiebere teen Junie 2023 in te samel om in die Karoo te versprei, het breipenne regoor die land laat klap, ook op Kariega waar daar die afgelope naweek ‘n teddiebeerpartytjie gehou is.
-
Despatch Steenbokkies is naaswenners in ATKV Vlymskerp-vasvra
Vier van Hoërskool Despatch se ATKV Steenbokkies het aan die ATKV Vlymskerp-vasvrakompetisie deelgeneem en uitstekend gevaar.










