Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Despatch-posduifklub: Van slagpale tot spog klubhuis
Die Despatch-posduifklub, eens die dorp se slagpale wat later toe dit heeltemal vervalle was, deur dié duiweklub by die destydse Despatch munisipaliteit gehuur is, spog nou met splinternuwe ‘vere’.
-
HTS Daniel Pienaar se ‘Meneer Dakar’ doen dit weer!
Duisende kilometers van woestynsand- en duine … en toe vloedwater net waar jy kyk!.
-
Rugbyklub brei juniors wat nie vir skole uitdraf
Om rugbytalent op grondvlak te ontwikkel vra ‘n besondere gawe. Andrew “Oom Boy” Jacobs van Warriors Junior Rugbyklub het so ‘n gawe en beywer hom sedert 2015 om seuns wat nie in skoolrugbyspanne ingesluit word nie, af te rig.
-
Local young golfer runner-up in prestige competition
A local young talented Golf RSA and South African Golf Development Board golf player, Johndré Ludick, once again rose to the occasion by finishing as runner up in the largest amateur tournament in the Eastern Cape.
-
Boyfriend arrested for allegedly stabbing girlfriend to death in Kariega
A man (39) was arrested this morning, January 29, after he allegedly murdered his girlfriend yesterday evening.
-
Use less water now – or have none!
Water-shedding, alongside load-shedding, awaits residents from Nelson Mandela Bay Metropole.
-
Plaaslike kletsrymer Sasso Vlet: ‘Musiek het my lewe gered’
Gaan loop of ry ‘n bietjie rond in Tiryville (Lapland), so ietwat meer as 7km van Kariega-middedorp en êrens sal jy die rap song van Plek en Tyd hoor opklink, want dit is ware woorde vir baie inwoners, blykbaar selfs…
-
Hoërskool Despatch matrieks spog met 92,45% slaagsyfer
Hoërskool Depatch wens elke matrikulant wat hul skoolloopbaan in 2022 by die skool voltooi het geluk met hul uitslae en bedank alle ouers wat dié leerders tydens die eksamen ondersteun het.
-
Mevrou Oos-Kaap uit Despatch!
Despatch se mense doen dit weer. Dié keer is dit nie ’n sportkampioen nie, maar ’n skoonheid.
-
Rotary offers bursaries to students
The Rotary Club of Uitenhage’s Education Trust wishes through the granting of bursaries to assist needy students who reside in Kariega or Despatch, to obtain post matric qualifications at any recognised South African tertiary institution.










