Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Time for mini hockey coaching in Kariega
Come winter, come winter sport with mini hockey one of the highlights for young boys and girls who enjoy sport in Uitenhage.
-
38 Distinctions overall for Naqeesha
Naqeesha Koester from Kariega last week graduated from Nelson Mandela University with a Bachelor of Education in Intermediate Phase Teaching Degree (Cum Laude). She obtained 38 distinctions overall during her four years at NMU.
-
Eerlike blik oor grootwordjare in Suideinde
Praat nou van ’n boek wat sorgvrye seuns-grootwordjare kleurryk beskryf, dan praat jy van Bennie en Die Uilbende (Kaskenades in die ou Suideinde). ’n Mens kan maar sê dit is Trompie en die Boksombende in oortreffende trap.
-
VLV glo in ’n groen toekoms
’n Chinese spreekwoord lui dat die beste tyd om ’n boom te plant, is 20 jaar gelede en die tweede beste tyd is vandag.
-
Groot eer aan Despatch duiweboer
‘n Groot voorreg het Boertjie Nell, ‘n lid van die Despatch Posduifklub, te beurt geval nadat hy as erelid van die Suid-Afrikaanse duiwe-organisasie benoem is.
-
Terugslag kry nie Jaydon se sportliefde geblus
Ongeveer tien maande gelede is die Burkett-gesin van Kariega se leefwêreld tot stilstand geruk toe die sportiewe Jaydon (16) weens massiewe bloeding op die brein ’n nood-breinoperasie moes ondergaan.
-
Man se liefde vir tuisdorp en houtwerk
Pieter Greeff en sy pragtige houtwerkartikels is ’n bekende gesig op Despatch.
-
Bergsig atlete presteer by SA’s
Ses atlete van Bergsig Skool het vanjaar aan die SASSA hoërskole atletiek-byeenkoms in Germiston deelgeneem en goed presteer. Een van dié atlete, Aphelele September, het die 1500m mans o.19 gewen en ‘n nuwe Suid-Afrikaanse rekord aangeteken.
-
Shodan swart gordel vir 14-jarige, uitsonderlik
Om op die ouderdom van 14 reeds te gradeer vir ’n Shodan swart-gordel (1ste Dan), beteken dat jy ’n uitsonderlike goeie karateka is.
-
Horrific accident claims two lives outside Kariega KFC
A gruesome accident claimed the lives of two people outside KFC in Caledon Street, Kariega, this morning, April 29.










