=YSTERMAN-deelnemer Karen Mels (met swart top/middel) van Despatch, het ook aan die protes deelgeneem teen die voorgestelde visplase in die see naby gewilde strande van Nelson Mandelabaai. Meer as 1 000 mense het aan die protes deelgeneem deur te swem, roei, duik of langs die strand te stap.


‘Nee’ vir visplase

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article