=HIER is die wenners van Mnr. & Mej. Hoërskool Despatch (seniors) saam met verteenwoordigers van die hoofborg. Agter van links: Rowan Jordaan (borg: Despatch Superspar), Tian de Klerk (2de prins), Bendré van Tonder (1ste prins), Justin Janse van Rensburg (Mnr. Hoërskool Despatch senior) en Anthea Roman (Despatch Superspar). Voor is Nicayla Boshoff (1ste prinses), Nicole Kelsey (Mej. Hoërskool Despatch senior) en Donéy Lindoor (2de prinses).


Mnr. & Mej. Hoërskool Despatch wenners

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article