Rut se Koffie Hut sal hulle eerste Kersmark by die NG Kerk Despatch-Noord in Jakarandastraat op 6 Desember vanaf 12:00 tot 19:00 en 7 Desember vanaf 09:00 tot 15:00 hou. Daar sal stalletjies, verversings en ’n baba- en kinder foto kompetisie wees. Moet ook nie die kunsuitstalling deur Paul Kloppers die Saterdag vanaf 09:00 tot 15:00 mis nie! foto: Verskaf


Kunsuitstalling by kersmark hierdie naweek

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article